Search Jobvertise Jobs
Jobvertise

Bedfordview, Johannesburg: KANDIDAAT PROKUREUR
Location:
ZA-Bedfordview
Jobcode:
tveukb
Email this job to a friend

Report this Job

Report this job





Incorrect company
Incorrect location
Job is expired
Job may be a scam
Other







Apply Online
or email this job to apply later

Bedfordview, Johannesburg: KANDIDAAT PROKUREUR
Minimum Vereistes:
-Netjies en professioneel
-Sterk Engelse vaardigheid
-LLB Graad voltooi, met bo gemiddelde punte behaal verpligtend
-Onlangse Kandidaat Prokureur ondervinding verkies
-Geldige bestuurslisensie en eie voertuig verpligtend
-Woonagtig binne daaglikse reisafstand vanaf Bedfordview verpligtend
-Om so gou moontlik diens te aanvaar
Pligte:
-Algemene kandidaat prokureur take vir (Litigasie prosedures)
-Opstel van regsdokumentasie en klinte skakeling
-Reis na Howe en klinte
-Uitreiking, liassering en bediending van regsdokumentasie
-Algemene regsadministrasie
Salaris: R 8 000.00 R 8 500.00 bruto maksimum (afhangende van ondervinding)
E-pos opgedateerde en gedetaileerde CV in Word of PDF Formaat (nie as n skakel / link nie) na en dui die volgende aan:
- Verwysing CR2564; en
- U salarisverwagting binne die aangebiede bedrag
(Stuur ook n onlangse foto en u Akademiese Rekord)
AANSOEKE WAT NIE AAN AL DIE VEREISTES VOLDOEN NIE, SAL SONDER ENIGE OORWEGING DADELIK GESKRAP WORD.

Cora O'Neil Recruitment Agency

Apply Online
or email this job to apply later


 
Search millions of jobs

Jobseekers
Employers
Company

Jobs by Title | Resumes by Title | Top Job Searches
Privacy | Terms of Use


* Free services are subject to limitations